Josh Hartnett

Josh Hartnett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joshua Daniel Hartnett
Geboorte 21 Julie 1978 (1978-07-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josh Hartnett (gebore 21 Julie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pearl Harbor (2001), The Black Dahlia (2006), Lucky Number Slevin (2006), en 30 Days of Night (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy